118 -
		Array
(
    [0] => Array
        (
            [img] => culture1.jpg
            [url] => 
        )

)
	
School Video

Drama

Geskiedenis: 
Drama bestaan reeds jare by Parel Vallei as suksesvolle kultuuraktiwiteit. Daar word jaarliks uitgesien na die dramaseisoen wat produksies in Afrikaans en Engels produseer en op toer neem.

Verskeie tienertoneelfeeste word besoek en bied die leerders blootstelling aan en ondervinding op dié gebied.  In die verlede is feeste op Montagu en Springbok ook besoek, maar tans word daar slegs op een toer en 4-5 feeste gefokus. juf. Y Pienaar behartig die Engelse produksie en juf. A van Zyl die Afrikaanse.

Prestasies:
Onlangs
2012:   eindig derde in die  ATKV-tienertoneelfees finaal met Die Oop geheim.
2013:   WEN die Hoërskool Durbanville fees met Hyperbole.
2014:   WEN die AKTV-FINAAL met Wolkkop.
2015:   Eindig 4de in die streeksfinaal van die ATKV-tienertoneelkompetisie met die produksie: Sondebok.
2016:   WEN die Logan-tienertoneelfees by Fraserburg met BESTE PRODUKSIE: Van Ons Moeders.
WEN die Dawie Maritz Gedenktrofee vir uiteenlopende prestasie op die verhoog vir 4 uitstekende produksies van baie  hoë gehalte.
2017 :  WEN the VAN HEERDEN HEUNIS MEMORIAL TROPHY vir uitnemendheid op die verhoog: Dearly Beloved - Skepping van uiters vermaaklike karakter O B Livious.
Vierde plek in the streeksfinaal van die ATKV Tienertoneelfees: Durbanville Streeksfees met: KOPSKOOT
Vierde plek in the ATKV Tienertoneelfees NASIONALE finaal met KOPSKOOT
 
Aktiwiteite gedurende die jaar:
Oudisies vind plaas aan die begin van die jaar waarna die repetisietydperk volg. Ons PV PLAYHOUSE Toneelfees waarmee die dramaseisoen afskop, is ons eie fees en word aangebied deur Parel Vallei by die Playhouse teater in Somerset-Wes.

Deelname aan die volgende tienertoneelfeeste vind jaarliks plaas:
• PV PLAYHOUSE Toneelfees
• Pearson Interskole Fees
• Hoërskool Durbanville Toneelfees
• ATKV-tienertoneelfees
 
Ideale:
Ons streef daarna om ‘n liefde vir die teater by ons leerders te kweek.  Ons beoog om hulle op die verhoog sowel as in die gehoor te kry om dus vir hulle ‘n geheelindruk te skep van watter passie daar in dramatiese kunste lê.
Dit is belangrik om vir die leerders te leer wat dit beteken om met selfvertroue en dissipline ‘n karakter voor ‘n groot gehoor te vertolk, asook om hulle bewus te maak van spanwerk en verantwoordelikheid teenoor hul mede–akteurs.
Die meeste van alles is ons doel om elke oomblik te geniet!

Hoe om aan te sluit:
Gaan lê ‘n oudisie af.  Enige leerder in die skool mag ‘n oudisie aflê.  Hou net die kultuur-kennisgewingbord en afkondigings dop vir die aankondiging van hierdie oudisiedatums.
Indien jy die oudisie slaag, word jy deel van die toneelgeselskap. Jy kan ook in aanmerking kom om saam te toer as deel van die tegnici indien jy reeds deel is van PV se Tegniese span.

Bywoningsbeleid:  
Daar is ‘n streng bywoningsbeleid vir repetisies en optredes. Indien jy meer as drie repetisies sonder ‘n geldige verskoning mis, mag jy die risiko loop om jou plek in die geselskap te verbeur. Dit is uiters belangrik om gedurende die dramaseisoen reëlings te tref rondom sport en ander aktiwiteite sodat al die nodige tyd gebruik kan word vir repetisies. Tydens optredes kry die toneelstuk egter eerste prioriteit.

Kontakbesonderhede:
Hoof van Dramadepartement:
Me. A. van Zyl
avanzyl@pvallei.co.za

Opsomming Drama uitslae: 2017 

  • Argief
  • 2017

    SIRKEL,S

        

        

    Dearly Beloved

          

          

           

          

    KOPSKOOT

       

       

       

     

  • 2015
  • 2015

    2015 AFRIKAANSE DRAMA-PRODUKSIE: Sondebok
    Teks, ontwerp en regie deur Annelie van Zyl.
    Sondebok volg die verhaal van verskeie karakters wat op ‘n verskroeide aarde paaie kruis op soek na die OBJEK wat die VERANDERING kan stop en dieeinde van die mensdom kan verhoed.
    Gedurende hul reis veroorsaak die OBJEK baie opslae as dit vrees, jaloesie, hebsug en meeste van als selfsug in die mens aanwakker.
    As tragiese held moet die sterrekyker sy lot aanvaar en sterf as sondebok sodat die OBJEK tot sy reg kan kom, maar selfs hy val onder die towerkrag van sonde.

     

     

     

     

     

    SONDEBOK
    Teks en regie: A.van Zyl

    ATKV-TIENERTONEELFEES (27-29 Aug 2015)

    • Sondebok dring deur na die streeksfinaal in die Kunstekaap  en eindig 4de algeheel in die Wes-Kaap.
    • Verskyn ook onder die Top 50 produksies van die Nasionale AKTV-Tienertoneelfees.
    Teks   GOUD
    Regie   GOUD
    Ensemblespel   GOUD
    Kostuums   GOUD
    Grimering   GOUD
    Dekor   GOUD
    Stelontwerp   GOUD
    Klankbaan   GOUD
    Beligtingsontwerp   GOUD
    Spesiale Effekte   GOUD
    Choreografie   GOUD
    Algemene hantering van tegniese aspekte   GOUD
    TEGNIES
    Wicus Louw : Beligtingsoperateur GOUD
    Gerard Madsen-Leibold : Klankoperateur GOUD
    Ansophi Madsen-Leibold: Verhoogbestuurder GOUD
    TONEELSPEL
    Andahr Cotton: Udo GOUD + GOUD ENSEMBLE
    Morgan Mendelsohn:      Madame Bellatrix GOUD + GOUD ENSEMBLE
    Stefan le Roux: Blikslaer GOUD + GOUD ENSEMBLE
    Angelique Marais: Mammie SILWER + GOUD ENSEMBLE
    Kyla vd Merwe:   Dharma SILWER + GOUD ENSEMBLE
    Xander Venter: Blikskottel SILWER + GOUD ENSEMBLE
    Rohan Pieterse:    Professor Boudewijn SILWER + GOUD ENSEMBLE
    Kirsten Moffitt: Diena SILWER + GOUD ENSEMBLE
    Carla Spies: Dhalia BRONS + GOUD ENSEMBLE
    Thalia Alberts: Magrietjie BRONS + GOUD ENSEMBLE
    Réze Cloete:    Magdalena BRONS + GOUD ENSEMBLE
    Josua Nel:     Xylon BRONS + GOUD ENSEMBLE
    Alex van Greuning:    Dalibor BRONS + GOUD ENSEMBLE
    Clara Knijf:        Senatore BRONS + GOUD ENSEMBLE

     

    DURBANVILLE TIENERTONEELFEES

    • Sondebok word genomineer vir die volgende feespryse:
      • Beste tegniese inkleding
      • Morgan Mendelsohn - Beste aktrise
    • Sondebok WEN:  die Kevin Lorenzon Gedenktrofee vir tegniese voortreflikheid , vir Beste Kostuums en Grimering
    Tegniese inkleding   DUBBELGOUD
    Kostuums   DUBBELGOUD
    Beligtingsontwerp   DUBBELGOUD
    Regie   GOUD
    Stelontwerp   GOUD
    Klankbaanontwerp   GOUD
    Produksie   SILWER
    Teks   BRONS
    TEGNIES
    Wicus Louw : Beligtingsoperateur GOUD
    Gerard Madsen-Leibold : Klankoperateur SILWER
    Ansophi Madsen-Leibold: Verhoogbestuurder  
    TONEELSPEL
    Andahr Cotton: Udo SILWER
    Morgan Mendelsohn: Madame Bellatrix GOUD
    Stefan le Roux:    Blikslaer SILWER
    Angelique Marais: Mammie SILWER
    Kyla vd Merwe: Dharma SILWER
    Xander Venter: Blikskottel SILWER
    Rohan Pieterse: Professor Boudewijn SILWER
    Kirsten Moffitt: Diena BRONS
    Carla Spies:      Dhalia SILWER
    Thalia Alberts: Magrietjie SILWER
    Réze Cloete: Magdalena SILWER
    Josua Nel: Xylon BRONS
    Alex van Greuning: Dalibor BRONS
    Clara Knijf: Senatore BRONS

     

    KLEIN LIBERTAS TIENERTONEELFEES

    • Angelique Marais WEN BESTE AKTRISE VAN DIE AAND
    Regie   SILWER
    TEGNIES
    Wicus Louw : Beligtingsoperateur SILWER
    Gerard Madsen-Leibold : Klankoperateur BRONS
    Ansophi Madsen-Leibold: Verhoogbestuurder SILWER
    Jaco Potgieter : Tegnies SILWER
    TONEELSPEL
    Andahr Cotton: Udo SILWER
    Morgan Mendelsohn: Madame Bellatrix SILWER
    Stefan le Roux: Blikslaer SILWER
    Angelique Marais: Mammie GOUD
    Kyla vd Merwe: Dharma SILWER
    Xander Venter: Blikskottel BRONS
    Rohan Pieterse: Professor Boudewijn SILWER
    Kirsten Moffitt: Diena  
    Carla Spies: Dhalia BRONS
    Thalia Alberts: Magrietjie BRONS
    Réze Cloete: Magdalena BRONS
    Josua Nel: Xylon  
    Alex van Greuning: Dalibor  
    Clara Knijf: Senatore BRONS
    TEGNIES
    Wicus Louw: Beligtingsoperateur SILWER
    Gerard Madsen-Leibold: Klankoperateur GOUD
    Ansophi Madsen-Leibold: Verhoogbestuurder  
    TONEELSPEL
    Andahr Cotton: Udo SILWER
    Morgan Mendelsohn: Madame Bellatrix GOUD
    Stefan le Roux: Blikslaer GOUD
    Angelique Marais: Mammie SILWER
    Kyla vd Merwe: Dharma SILWER
    Xander Venter: Blikskottel SILWER
    Rohan Pieterse: Professor Boudewijn SILWER
    Kirsten Moffitt: Diena BRONS
    Carla Spies: Dhalia GOUD
    Thalia Alberts: Magrietjie GOUD
    Réze Cloete: Magdalena SILWER
    Josua Nel: Xylon SILWER
    Alex van Greuning: Dalibor BRONS
    Clara Knijf:      Senatore SILWER

     

    FRASERBURG LOGANTIENERTONEELFEES

    • Sondebok word genomineer vir die volgende feespryse :
      • Beste nuutgeskrewe teks
      • Beste tegniese versorging
      • Beste regisseur
      • Beste aktrise: Morgan Mendelsohn
    Stel& Dekor   GOUD
    Rekwisiete   GOUD
    Kostuums&Grimering   GOUD
    Teks   GOUD
    Regie:   GOUD
    TEGNIES
    Wicus Louw: Beligtingsoperateur SILWER
    Gerard Madsen-Leibold: Klankoperateur GOUD
    Ansophi Madsen-Leibold: Verhoogbestuurder  
    TONEELSPEL
    Andahr Cotton: Udo SILWER
    Morgan Mendelsohn: Madame Bellatrix GOUD
    Stefan le Roux: Blikslaer GOUD
    Angelique Marais: Mammie SILWER
    Kyla vd Merwe:   Dharma SILWER
    Xander Venter: Blikskottel SILWER
    Rohan Pieterse: Professor Boudewijn SILWER
    Kirsten Moffitt: Diena BRONS
    Carla Spies: Dhalia GOUD
    Thalia Alberts: Magrietjie GOUD
    Réze Cloete: Magdalena SILWER
    Josua Nel: Xylon SILWER
    Alex van Greuning: Dalibor BRONS
    Clara Knijf: Senatore SILWER

    Kliek hier om Sondebok se rolverdeling te sien.


     

     

    2015 ENGLISH PRODUCTION: Life Wish
    Written and directed by Yanou Pienaar.
    Life hasn’t always been very good to William, despite his vague optimism that his lot in life would somehow improve. He has always wallowed in his own insignificance – a sad little man from a sad little town – until one morning he wakes up and decides to make a change. However, one problem stands in the way of William’s new life…the fact that he’s not so alive anymore. In his quest for happiness William meets -among others - a bartender with a penchant for dresses, Jack the Ripper and a tourist from New Zealand.
    This year’s English drama, ‘Life Wish’ is a new text written and workshopped by the cast and directed by Yanou Pienaar. Liam Walsh (in Grade 12) played William, the main character who found himself having a bit of an existential crisis in his afterlife. Liam took top honours as the best actor at both the Klein Libertas and Durbanville festivals, and Jordyn Linklater (Grade 10) won the award for best supporting actor in Fraserburg. ‘Life Wish’ was also invited to perform at the gala evening of the Klein Libertas festival, as well as the Jan van Riebeeck High School culture evening.  Due to the fact that ‘Life Wish’ is an English play, it could not participate at the ATKV festival.
    The play received a plethora of gold, silver and bronze awards, as well as nominations for directing, text and best production at the annual Logan Theatre Festival in Fraserburg. ‘Life Wish’ had its final performance at the Parel Vallei drama evening and it was greeted with a standing ovation at the curtain call – a fitting conclusion to a play that was a little bit funny, with a little bit of meaning.

     

    Klein Libertas 8 Gold, 4 Silver
    Liam Walsh: Gold, BEST ACTOR of the evening and BEST ACTOR OF THE FESTIVAL
    Michael Gonçalves: Silver
    Reece Menteath: Gold
    Cameron Murray: Silver
    Liam de Bliquy: Gold
    Sebastian Nieto-Lawrence: Gold
    Andrea Harrison: Silver
    Nicole Hamilton: Gold and BEST SUPPORTING ACTRESS of the evening
    Alex-Deene Howard: Silver
    Jordyn Linklater: Gold and BEST SUPPORTING ACTOR of the evening
    Technical:
    Charl van Heyningen: Gold (lighting)
    Ruan Blanckenberg: Gold (sound)
    Other:
    Text: Gold
    Directing: Gold
    Best technical, text, directing, and production of the evening.

     

    Fraserburg 11 Gold, 6 Silver
    Liam Walsh: Gold
    Michael Gonçalves: Silver
    Reece Menteath: Silver
    Cameron Murray: Gold
    Liam de Bliquy: Gold
    Sebastian Nieto-Lawrence: Silver
    Andrea Harrison: Gold
    Nicole Hamilton: Silver
    Alex-Deene Howard: Silver
    Jordyn Linklater: Gold and BEST SUPPORTING ACTOR OF THE FESTIVAL
    Technical:
    Charl van Heyningen: Silver
    Ruan Blanckenberg: Gold
    Other:
    Text: Gold
    Directing: Gold
    Props: Gold
    Set: Gold
    Costumes: Gold

     

    Durbanville: 5 Gold, 7 Silver, 7 Bronze
    Liam Walsh: Gold and BEST ACTOR OF THE FESTIVAL
    Michael Gonçalves: Bronze
    Reece Menteath: Bronze
    Cameron Murray: Silver
    Liam de Bliquy: Silver
    Sebastian Nieto-Lawrence: Silver
    Andrea Harrison: Bronze
    Nicole Hamilton: Bronze
    Alex-Deene Howard: Bronze
    Jordyn Linklater: Gold
    Technical:
    Charl van Heyningen: Gold for Lighting Design
      Silver for Lighting Operation
    Ruan Blanckenberg: Bronze for Sound
    Other:
    Set Design: Silver
    Production: Silver
    Technical Enhancement: Gold
    Text: Gold
    Soundtrack Design: Bronze
    Directing: Silver

    Kliek hier om 'Life Wish' se rolverdeling te sien.

     

  • 2014
  • 2014

     

     

    ATKV Tienertoneelkompetisie 2014

    Kliek hier om al die finale resultate van die kompetisie te sien.

    Kliek hier om te lees: Deur die oë van 'n trotse onderwyser.

    Kliek hier om die ATKV se nuusverklaring oor die kompetisie.

    Kliek op die skedule prent hieronder om 'n groter weergawe te sien:

     

    Drama-uitslae 2014

    PV se Drama-afdeling het weer net hulle héél beste gelewer en stel elke jaar net ‘n nóg hoër standaard!

    Dié jaar was daar weer drie produksies: “The Project”, “Die man in die lugballon” en “WolkKop”.  Al drie produksies het uitstekend gevaar by verskeie toneelfeeste soos die Klein Libertas-, Durbanville- en Fraserburg dramafeeste.

    “WolkKop” deur Mari Borstlap, het skitterend gevaar toe die toneelstuk die Klein Libertasfees op Stellenbosch gewen het en aangewys is as die WENNER van die ATKV-Tienertoneelkompetisie in die Wes-Kaap.  Dié produksie is een van die 10 beste produksies in die land en is genooi om in Oktober deel te neem aan die finale rondte van die ATKV-Tienertoneelkompetisie by die Aardklop Nasionale Kunstefees te Potchefstroom.

    Aanvanklik is 210 produksies ingeskryf vir die ATKV-Tienertoneelkompetisie.  Vir “WolkKop” om onder die 10 beste produksies in die land te eindig en as wenner in die Wes-Kaap gekroon te word is werklik ‘n puik prestasie!

    Ons wens die akteurs, tegniese span en die regiseuse die beste toe vir Aardklop!

    Trots om ‘n Parel Valleier te kan wees!

    WolkKop onderhoud op RSG kuns.

    Kliek hier vir al die drama resultate.

    Van links na regs agterIra Blanckenberg, Jane De Wet, Ben Albertyn, Mari Borstlap, Jacques Meyer, Charlene Erlank, Gerrit Schoonhoven, Joshua Olivier, Christian Jolly, Charl Van Heyningen

    Van links na regs voorWilhelm van der Walt, Ilse Oppelt, Tony Mcpherson, Eddie Turner, Jaco Potgieter, David Brink

    Van links na regs agterChristian Jolly, Jaco Potgieter, Charl van Heyningen, Joshua Olivier, Eddie Turner

    Van links na regs voorJane de Wet, Jacques Meyer, Charlene Erlank, Ben Albertyn

     

    The Project

     

    Die man in die lugballon

     


     

 



Tydens 'n baie belangrike strategiese sessie in 1997 het die personeel, bestuur en beheerliggaam met erns die toekoms van ons skool beplan.

Na baie sinvolle gesprek en beraadslaging het ons tot die gevolgtrekking gekom dat ons 'n tyd van groot verandering tegemoetgaan. Ons was op die drumpel van die bekendstelling van UGO (Uitkomsgebaseerde Onderwys) en het besef dat die een konstante in die toekoms verandering sal wees!

Ons was reeds baie trots op ons akademiese uitnemendheid en het hard gewerk om sport en kultuur tot op dieselfde vlak as die akademie te bring. Rondom die tafel het ons ons visie vir die toekoms neergepen "Uitnemendheid in 'n veranderende wêreld"

Sedert daardie baie belangrike besprekings is ons oneindig trots om te kan sê dat ons werklik uitnemendheid bereik in ons immer veranderende omgewing.

Sowat 10 jaar gelede het ek en my vrou 'n verhoogproduksie bygewoon van die musiekblyspel 'Evita' wat die lewe van Evita Peron, vrou van die voormalige president van Argentinië, uitbeeld. Tydens die produksie sê Evita in 'n baie uitdagende oomblik 'Ek is trots om 'n Argentyn te wees.

Daardie tyd by die skool het ek gewonder oor maniere waarmee ek 'n trots in die skool kon ontketen. Hoewel baie van ons leerlinge oor geweldige talent beskik, het hulle dikwels ontbreek aan vertroue en was byna te bang om trots in hulself of hul skool te wys. Ek het Evita se woorde geneem en ons eie naam ingevoeg en so uitgekom by “Trots om 'n Parel Valleier te wees”. Ek het die leerders gemotiveer en aangemoedig om die konsep hul eie te maak en trots te wees in hulself en in wat hulle doen, maar sonder om arrogant te wees.

Ons het ook begin om hierdie slagspreuk te gebruik as voetnota op al ons uitgaande pos en op ons briefhoofde. Interessant genoeg, sommige van die graad 8's, wanneer hulle die vraag beantwoord in hul klein toets oor die leuse van die skool, sê dat, 'Trots om 'n Parel Valleier te wees' is die skool se leuse in plaas van die werklike leuse 'Sapientia et intellegentia. ' Mag hierdie slagspreuk lank leef in die harte en gedagtes van ons leerders en kan mag hulle altyd trots voel om 'n Parel Valleier te wees.

Ettienne Gouws
2013