177 -
		Array
(
    [0] => Array
        (
            [img] => culture2.jpg
            [url] => 
        )

)
	
School Video

Eisteddfod - Musiek

Baie geluk aan al die Parel Valleiers met hul uitstaande prestasies tydens die Helderberg Eisteddfod, hierdie resultate spreek werklik van UITNEMENDHEID IN KULTUUR!

PV’s BIG BAND

Agter, van links: Quinton Campbell, Joshua Swanepoel.
4de ry: Lorenzo Gollia, Juan Visser, Rebecca Kruger, Ethan Verrezen.
3de ry: Mr Duncan Combe, Luke Verrezen, Jenna Beavon.
2de ry: Reuben van Wyk, Charl van Heyningen, Neo Botha.
Voor: Matthew Maree (staande), Gerard Eckley, Cobus Theunissen, Salvino Pereira (staande). 

  • 2018
  • Parel Vallei se musiekleerders het die afgelope maand aan die Stellenbosch Kunswedstryd deelgeneem en al die regte note gesing/gespeel  en uitstekend gevaar!  

    ń Hartlike applous aan elkeen van die leerders, groepe en hul onderwysers met dié besonderse prestasies.

    Hiermee ń opsomming van die prestasies:

    In geheel het PV die volgende ontvang:

    8 TROPHIES/TROFEES

    6 MEDALS/MEDALJES

    34 x Cum Laudes

    13 x Gold/Goud+

    9 x Gold/Goud

    5 x Silver/Silwer+

    The following learners were invited to perform at the Stellenbosch Eisteddfod Prize winners’ concert that took place on the 10th of June 2018.

    What an achievement: 

    Darryan Kallis (solo recorder)

    Joshua Swanepoel,- Hanju Potgieter and Henko Uys (Django Trio)

    8 TROPHIES awarded at the STELLENBOSCH EISTEDDFOD

    8 TROFEES toegeken by die STELLENBOSCH KUNSWEDSTYRD

    Name/ Naam

    TROPHY received/ TROFEE ontvang

    BIG BAND/ ORKES

      Parel Vallei Big Band 

    1.         Stellenbosch Kunswedstryd-beker:

    Vir jazz-orkes (hoërskool, studente, ope)

    CHOIR/ KOOR

      Parel Vallei Koor

    2.         Reinette Terrblanche-beker:
    Vir koor (hoërskool, studente, ope) Gewyd

    RECORDER / BLOKFLUIT - solo

      Connor Lane

    3.         Martha Carstensbeker:
    Best achievement recorder:14 yrs

      Darryan Kallis

    5.         Distrikbank wissel-beker :

    Highest individual recorder achievement

      Darryan Kallis

    6.         Karin Maritz blokfluittrofee:
    Most promising senior recorder player

    GUITAR / KITAAR - solo

      Christiaan Carelse

    7.         James Grace Trophy
    Mees belowende klassieke kitaar deelnemer

    SANG/ SINGING - solo

      Griffin Poole

    8.         Lezel Gunter sangbeker:
    Most promising singer

    6 MEDALS awarded at the STELLENBOSCH EISTEDDFOD /

    6 MEDALJES toegeken by die STELLENBOSCH KUNSWEDSTYRD 

    NAME/ NAAM

    MEDALS received/ MEDALJES ontvang

    SINGING/ SANG - solo

      Nina Matthee

    1.         Stellenbosch Kunswedstrydmedalje:

    Vir solosang 15 jr

    RECORDER / BLOKFLUIT - solo

      Connor Lane

    2.         Stellenbosch Kunswedstrydmedalje:

          Best achievement  for Tenor recorder

    PIANO/ KLAVIER - solo

      Alex Nieto

    3.         Stellenbosch Kunswedstrydmedalje:

            Best jazz piano performer

      Marcel Snyman

     

    4.         Stellenbosch Kunswedstrydmedalje:

      Beste deelnemer 12-14 jr

    ELECTRIC GUITAR - solo

      Hanju Potgieter

    5.         Stellenbosch Kunswedstrydmedalje:

          Beste deelnemer 16-18 jr

    INSTRUMENTAL ENSEMBLE

      Django Trio:

      Hanju Potgieter

      Joshua Swanepoel

      Henko Uys

        6.         Stellenbosch Kunswedstrydmedalje:

          Best senior guitar trio

     

  • 2017
  • Musiektoekennings opsomming 2017.

    Musiektoekennings opsomming 2016.

    Musiektoekennings opsomming 2015.

    Musiektoekennings opsomming 2014.

     

     

     

     



Tydens 'n baie belangrike strategiese sessie in 1997 het die personeel, bestuur en beheerliggaam met erns die toekoms van ons skool beplan.

Na baie sinvolle gesprek en beraadslaging het ons tot die gevolgtrekking gekom dat ons 'n tyd van groot verandering tegemoetgaan. Ons was op die drumpel van die bekendstelling van UGO (Uitkomsgebaseerde Onderwys) en het besef dat die een konstante in die toekoms verandering sal wees!

Ons was reeds baie trots op ons akademiese uitnemendheid en het hard gewerk om sport en kultuur tot op dieselfde vlak as die akademie te bring. Rondom die tafel het ons ons visie vir die toekoms neergepen "Uitnemendheid in 'n veranderende wêreld"

Sedert daardie baie belangrike besprekings is ons oneindig trots om te kan sê dat ons werklik uitnemendheid bereik in ons immer veranderende omgewing.

Sowat 10 jaar gelede het ek en my vrou 'n verhoogproduksie bygewoon van die musiekblyspel 'Evita' wat die lewe van Evita Peron, vrou van die voormalige president van Argentinië, uitbeeld. Tydens die produksie sê Evita in 'n baie uitdagende oomblik 'Ek is trots om 'n Argentyn te wees.

Daardie tyd by die skool het ek gewonder oor maniere waarmee ek 'n trots in die skool kon ontketen. Hoewel baie van ons leerlinge oor geweldige talent beskik, het hulle dikwels ontbreek aan vertroue en was byna te bang om trots in hulself of hul skool te wys. Ek het Evita se woorde geneem en ons eie naam ingevoeg en so uitgekom by “Trots om 'n Parel Valleier te wees”. Ek het die leerders gemotiveer en aangemoedig om die konsep hul eie te maak en trots te wees in hulself en in wat hulle doen, maar sonder om arrogant te wees.

Ons het ook begin om hierdie slagspreuk te gebruik as voetnota op al ons uitgaande pos en op ons briefhoofde. Interessant genoeg, sommige van die graad 8's, wanneer hulle die vraag beantwoord in hul klein toets oor die leuse van die skool, sê dat, 'Trots om 'n Parel Valleier te wees' is die skool se leuse in plaas van die werklike leuse 'Sapientia et intellegentia. ' Mag hierdie slagspreuk lank leef in die harte en gedagtes van ons leerders en kan mag hulle altyd trots voel om 'n Parel Valleier te wees.

Ettienne Gouws
2013