Musiekblyspele
Geskiedenis:
Eerste opvoering in 1990.
‘n Trotse tradisie van musiekblyspele elke 4de jaar.
Musiekblyspele:
1990 & 1998: Exodus and All That.
1994: Joseph and the Amazing Technicolor Dreamcoat.
2004: Saluté Broadway.
2006: Footloose – the musical.
2011: Dudes & Divas
2015: Back to the 80’s …
The Totally Awesome Musical!
2019: Fiddler on the Roof
Vorige Direkteur, Musiekdirekteur en Orkesleiers:
Kobus Hanekom en Anriette Chorn.
Jackie Brear en Hester Mostert.
Sonia Manthey, Gerda von Mollendorff en Duncan Combe.
Wie neem deel /Hoe om aan te sluit:
Oudisies vind plaas en leerders vanaf gr. 8 – 12 kan deel neem.
Wanneer vind dit plaas?
In die 3de kwartaal van elke 4de jaar.
Bywoningsbeleid:
Oefentye word bepaal deur die musiekblyspelhoofde.
Alle oefeninge moet bygewoon word.
Kontakbesonderhede:
Hoof van kultuur
kultuur@pvallei.co.za
Vorige Programme
2019 - PV Raises 'the Roof', Again!
2011 - Dudes & Divas
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
2010 - SA Safari
|
|
|
|
|
|
|
|