Drama

ATKV-Tienertoneel Wenners 2021/2022/2023/2024

ONS VISIE

‘n Platform vir kreatiewe individue (beide op die planke en agter die skerms) om hulself uit te leef en hul vaardighede te ontwikkel op die gebied van: optrede, stelontwerp, skryf van teks, tegniese bedryf en regie. Met noue bande met die Playhouse-teater en ‘n gevestigde Dramatiese Kunste Departement, maak Parel Vallei aanspraak op sy plek as ‘n top skool in Suid-Afrika op die gebied van Drama.

AKTIWITEITE:

  • Tienertoneel
  • English play
  • Interhuis-tonele
  • Individuele drama
  • Woordwewers

DEELNAME EN OPTREDES:

  • ATKV-Tienertoneel
  • Stellenbosch Eisteddfod
  • Helderberg Eisteddfod
  • Logan Fraserberg Toneelfees
  • Montagu Youth Arts Festival
  • Namakwaland Toneelfees
  • Playhouse Drama Festival
  • Shakespeare Schools Festival 
  • PV Pearson Derby
  • ATKV-DigiToneel
  • National Acting Competition

Parel Vallei Hoërskool

OPE DAG

Ontdek uitnemendheid in ’n veranderende wêreld

Woensdag, 25 Februarie 2026

Sessie 1
15:00 | Begeleide toer
15:45 | Inligtingsessie
16:15 | Samesyn

Sessie 2
17h30 | Begeleide toer
18h15 | Inligtingsessie
18h45 | Samesyn

Parel Vallei High School

OPEN DAY

Explore excellence in a changing world

Wednesday, 25 February 2026

Session 1
15h00 | Guided tour
15h45 | Information session
16h15 | Meet-and-greet

Session 2
17h30 | Guided tour
18h15 | Information session
18h45 | Meet-and-greet