Alumni (PVU)

OOR ONS

Na jare se navorsing en beplanning is die Parel Vallei Oudleerlingorganisasie amptelik in 2014 gestig.

Die doel van die PVU was om ’n verenigde platform te skep waar ons ons gemeenskaplike band en volgehoue ondersteuning vir ons geliefde Parel Vallei kon deel.

In 2025 het die PVU ontwikkel tot PVS – Parel Vallei Supporters. Om deel te wees van die PVS-familie bring ’n oorweldigende gevoel van trots, nie net vir ons alma mater nie, maar ook vir die ouers en ondersteuners wat deel vorm van die groter Parel Vallei-gemeenskap. Ons missie is om nuwe en herlewende geleenthede te skep wat jou in staat stel om jou trots in die skool uit te druk en verder te laat groei.

Die Blue Thread het ’n kenmerkende simbool van Parel Vallei geword, dit weef deur elke aspek van ons skool en verbind akademie, sport, leierskap, kultuur, sosiale lewe en die uiteenlopende klubs wat deel vorm van ons lewendige gemeenskap.

Kom ons hou die Blue Thread lewendig en aan die groei deur vandag jou besonderhede op te dateer en by die PVS aan te sluit, en só deel te word van iets besonders.

Saam kan ons ’n blywende nalatenskap bou wat ons skool en gemeenskap met trots dien.

VOEG JOU BESONDERHEDE:

VOLG ONS:

Parel Vallei Hoërskool

OPE DAG

Ontdek uitnemendheid in ’n veranderende wêreld

Woensdag, 25 Februarie 2026

Sessie 1
15:00 | Begeleide toer
15:45 | Inligtingsessie
16:15 | Samesyn

Sessie 2
17h30 | Begeleide toer
18h15 | Inligtingsessie
18h45 | Samesyn

Parel Vallei High School

OPEN DAY

Explore excellence in a changing world

Wednesday, 25 February 2026

Session 1
15h00 | Guided tour
15h45 | Information session
16h15 | Meet-and-greet

Session 2
17h30 | Guided tour
18h15 | Information session
18h45 | Meet-and-greet