Musiek
ONS VISIE
Om ‘n tradisie van uitnemendheid te bou, om entrepreneursvaardighede en veelsydigheid in
musiek te leer, sowel as om ‘n lewenslange liefde en genot vir hierdie universiële taal oor te
dra.
AKTIWITEITE:
Ons bied die volgende groepsaktiwiteite aan waarin die leerders kan deelneem:
- Koor
- Sangensemble
- A Cappella
- Orkeste
- Strykorkes
- Drumline
- Big Band
- Klein orkeste / ensembles
- Klavier
- Klawerbord
- Viool en Altviool
- Sang
- Trompet & Tromboon
- Klarinet, Saksofoon en
- Dwarsfluit
- Kitaar
- Bas
- Strykinstrumente en Dromme
DEELNAME EN OPTREDES:
Ons neem jaarliks deel aan ‘n aantal skool- en buite-optredes; byvoorbeeld:
Stellenbosch, Helderberg, Kaapstad en Kaapse Afrikaanse Eisteddfod
Trinity, Royal Schools en UNISA
National Schools Jazz Festival, CCNF-koorfees, ATKV-Applous
Sportgebeurtenisse, Opedag, Stigtersdag, Prysuitdelings, Saalbyeenkomste
Kultuuraand, konserte tydens pouse, instrumentale repetisies, klassieke-konserte
Grand West Backstage Pass; V&A Band Slam, WKOD-kompetisie, Artscape Youth Jazz
series
* Vir opgedateerde nuus: