Gevorderde Onderwys Trust

Die Parel Vallei Advanced Education Trust is formeel in 2006 gestig om gevorderde opvoedkundige geleenthede te skep en ondersteun leerlinge by Hoërskool Parel Vallei asook enige verdienstelike opvoedkundige instelling in die Helderberg-kom. Die trustees se visie is om kinders in staat te stel om akademies buite die grense van ‘n nasionale kurrikulum te ontwikkel. Die Parel Vallei Advanced Education-sentrum gebruik Hoërskool Parel Vallei as sy basis om IEB AP Wiskunde en AP Engels aan te bied. Sedert die ontstaan van die Trust het dit stadig maar bestendig gegroei en Parel Vallei besonder goed gedien. Sedert 2013 is die Trust geregistreer as ‘n Public Benefit Organisation [PBO] en alle donasies daarvoor is belastingaftrekbaar. Lesers word dus genooi om die Trust te ondersteun en sodoende te verseker dat Hoërskool Parel Vallei altyd aan die bopunt van die akademiese toring sal wees.

Skenk aan die skool deur middel van die Trust:

Bankbesonderhede:
Rekening: Parel Vallei Advanced Education Centre
Rekeningno: 4057267883
Rekeningtipe: Cheque
Bank: ABSA
Bankkode: 632005

Dankie vir u belegging in die Parel Vallei-Trust.

* Indien u ‘n kwitansie vir belastingdoeleindes (SAID) benodig, stuur ‘n e-pos aan aec@pvallei.co.za.

Parel Vallei Hoërskool

OPE DAG

Ontdek uitnemendheid in ’n veranderende wêreld

Woensdag, 25 Februarie 2026

Sessie 1
15:00 | Begeleide toer
15:45 | Inligtingsessie
16:15 | Samesyn

Sessie 2
17h30 | Begeleide toer
18h15 | Inligtingsessie
18h45 | Samesyn

Parel Vallei High School

OPEN DAY

Explore excellence in a changing world

Wednesday, 25 February 2026

Session 1
15h00 | Guided tour
15h45 | Information session
16h15 | Meet-and-greet

Session 2
17h30 | Guided tour
18h15 | Information session
18h45 | Meet-and-greet